HAIKOE: STERREBEELD

(vir Donkerman)









sterre   s  t  r  o  o  i   soene

die Melkweg wieg leë gondels

verlange  v  e  r  s  k  i  e  t

Author's Notes/Comments: 

Soms sein liefde verlange ... soms sein verlange liefde

View myrataal's Full Portfolio
tags:
. Donkerman's picture

Myra

Die grootste gevegte wat mens ooit sal veg is teen die storm aanslae teen jou eie hart...

Baie dankie
Donkerman