GENAAMD ... LIEFDE

die Liefde nestel in 'n Naam

geheilig in gebed

die Liefde kniel

met Engele saam

om Dag van Nag te red


Author's Notes/Comments: 

'n Heilige naam

View myrataal's Full Portfolio
tags:
. Donkerman's picture

Myra Soms vergeet mens name, maar mens vergeet nooit gelukkige oomblikke nie. Groetnis Donkerman