my droom vrou

 

Daar is n vrou in my drome

 

Sy het my geluk laat vind toe ek was verlore

 

My doel in my lewe het ek gevind

 

Om die engel  in my lewe te bemin

 

 

 

Die dae is lank die tyd is ver

 

Vir ons  om saam te wees in huweliks l^er

 

Die dag is lank sonder jou

 

N woord af en toe sal my hart omvou

 

 

 

 

 

View lovestruck's Full Portfolio