lied van my hart

Ek life jou tot in die diepste hoeke van my siel

Jy Lezel is my gedagtes se profile

Ek mis jou so verskriklik

Jy is onverruklik

 

My dag begin

Want ek jou bemin

Jy is my sonskyn

Jou liefde laat my rym

 

Jy is die lied in my hart

Vir jou gaan ek gee n lewe sonder smart

Die dag sal kom

N plekkie vir jou in die son

 

 

Al my liefde

View lovestruck's Full Portfolio