lezel my lief

 

Die lewe is n lied

Met jou lezel van GOD aan my gebied

Vir ewig sa lek jou bystaan

Maak oop jou hart en laat my liefde jou voete onder jou uitslaan

 

Neem my aan as jou sielsgenoot

Geluk sal ek jou gee tot die dag van ons dood

Aanvaar my liefdes lied

Voel my ware liefde wat ek jou bied

 

Ek weet dis moeilik om te aanvaar

Hier is ek die res van jou dae

Laat my arms jou omvou

Om al jou pyn en hartseer weg te hou

 

View lovestruck's Full Portfolio