in tyd van nood

 

 

 

My hart is seer

 

die lied in my hart is sag

 

ek stel my liefdes teleur

 

hul uur van nood is soos donker nag

 

 

 

GOD gee hul die krag

 

Om deur te kom op hierdie dag

 

Neem hul pyn

 

Laat dit verdwyn

 

 

 

Vul hul met my liefde

 

Verwyder hul siekte

 

U ken my hart

 

Gee my hul smart

 

 

 

 

 

Eks lief vir jou lezel

 

 

 

View lovestruck's Full Portfolio