aan my opregte liefde en lewens maat

 

Jy is n wonderwerk in my lewe

N geskenk aan my gegee vir ewig

N belofte het ek gemaak aan jou

In liefde vir jou bly ek getrou

 

Opregte liefde is skaars

In jou het ek dit gekry ,verbaas

Teer is jou jou

Jou lewe vol smart

 

Liefde vrede vreugde wil ek jou gee

My lewe met jou deel

Soos die water in die see

Onvoorwaardelik wil ek jou steel

 

My enigste lezel

View lovestruck's Full Portfolio