MY DROOM VROU

 

Jy is my droom

Jy is my waarheid

Aan my is jy beloon

Lezel in liefde se naaktheid

 

My lezel is my lied

Vir jou het ek lief

My hart is bly

Met jou aan my sy

 

O lezel my hart se dief

My lewe is nie verniet

Hartstogtelik het ek jou lief

 

By jou het ek geen vedriet

View lovestruck's Full Portfolio