Ma en kind

Vreugde en geluk se naam is Lezel

Ja jy vul elke gryn van my vesel

 

Hart stogteluk is ek lief vir jou

Dag en nag en ook nou

 

Deur diepe water sal ek loop

My pad na jou is vol van hoop

ma en kind

Lat my liefde en vreugde vind

 

Dankie Heer vir die twee

 

Liefde en geluk sal   ek hulle gee

View lovestruck's Full Portfolio