jy maak my dag

jy is my lewe 

jy is my lied

 

geluk is my bestem

saam sal ons mekaar verken

 

my hart is vandag bly

deur jou kind, ja sy kies my

om saam n belangrike dag te deel

dit het my liefde vir jul geseel

 

vir my is dit groot

n gebaar so klein

ek is nie verstoot

van n hartjie so rein

 

dankie jy, jul twee maak my vry

die lewe is n lied

jul aan my gebied

View lovestruck's Full Portfolio