lewens bron

Jy is die suurstof wat ek in asem

Jy is my lewens bron

Die son in my dag

Die ster in my nag

Jy is my glimlag in die maanlig

Die water in my see

Wat my sagies kalmeer

 

Net jy o engel is my wind en my weer 

View lovestruck's Full Portfolio