toekoms

Jy is die liefde van my lewe

Jy is die een wat maak my bewe

 

Jys die beste ma

Wens ek die pa

Vir jou sal ek wag

Vir ewig dag en nag

 

Jou beeld vul my siel

Ek sal jou noit verniel

 

Vreugde vul my hart

Jy gee my geen smart

 

My lifi ding

Lank sale ek wag om jou te ring

View lovestruck's Full Portfolio